Common use of ALGEMENE KLOUSULES Clause in Contracts

ALGEMENE KLOUSULES. 24.1 Dit word op rekord geplaas dat bestellings aanvaar en die produkte gelewer ▇▇▇ word onderhewig aan die terme en voorwaardes hierin vervat. 24.2 Hierdie ooreenkoms bevat die gehele ooreenkoms tussen die partye. Geen afwyking, wysiging, byvoeging of konsensuele kansellasie van die ooreenkoms of enige voorwaarde of term hiervan of enige ander dokument uitgereik of uitgevoer uit hoofde van of ingevolge hierdie ooreenkoms, ▇▇▇ bindend wees of enige regskrag of regseffek hê, tensy op skrif gestel en onderteken deur of namens die partye. 24.3 Geen verslapping of tegemoetkoming, insluitend die aanvaarding van laat betalings deur die verkoper, ▇▇▇ geag word ʼn afstanddoening ▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die verkoper van enige van sy regte om stiptelike nakoming deur die koper van enige van sy/haar verpligtinge in terme hiervan af te dwing, en sodanige verslapping of tegemoetkoming ▇▇▇ ▇▇▇ geag word ʼn novasie van enige van die terme en voorwaardes van hierdie ooreenkoms ▇▇ ▇▇▇▇ nie. 24.4 Geen verteenwoordiger, agent of verkoopsman van die verkoper beskik oor enige volmag om enige term of voorwaarde hiervan te wysig of om enige voorstelling namens die verkoper ▇▇ ▇▇▇▇ nie. Geen beweerde wysiging van enige term of voorwaarde hiervan ▇▇▇ enige regskrag hê nie, tensy sodanige wysiging op skrif gestel en onderteken is deur ʼn gevolmagtigde verteenwoordiger van die verkoper. 24.5 Indien enige klousule of term van hierdie ooreenkoms om enige rede hoegenaamd ongeldig, onafdwingbaar, gebrekkig of onwettig sou ▇▇▇▇, ▇▇▇ die oorblywende terme en voorwaardes van hierdie ooreenkoms deelbaar geag ▇▇ ▇▇▇▇ en ▇▇▇ voortgaan om regskrag en regseffek te hê. 24.6 Die koper mag nie enige van sy regte of verpligtinge ingevolge hiervan sedeer of oordra sonder die vooraf verkreë skriftelike toestemming van die verkoper nie. 24.7 Geen verwysing na die NKW en/of die VBW ▇▇▇ uit hoofde van sodanige verwysing en/of konsensus en/of inkorporasie, sodanige wetgewing op hierdie ooreenkoms en/of die koper van toepassing maak, indien sodanige wetgewing nie andersins deur regswerking aldus van toepassing is nie.

Appears in 1 contract

Sources: Standard Sales Terms

ALGEMENE KLOUSULES. 24.1 Dit word 26.1 Hierdie veilingsreëls en verkoopsvoorwaardes bevat die hele ooreenkoms tussen die partye in verband met die onderwerp hiervan en geen ooreenkoms, voorstelling of waarborg tussen die partye, behalwe dié wat hierin uiteengesit word, is bindend op rekord geplaas dat bestellings aanvaar en die produkte gelewer partye nie. 26.2 Geen verlenging van tyd, afstanddoening, toegewing of opskorting van enige van die bepalings van hierdie ooreenkoms wat enige van die partye hierby betrokke ▇▇▇▇▇▇▇ word onderhewig aan die terme en voorwaardes hierin vervat. 24.2 Hierdie ooreenkoms bevat die gehele ooreenkoms tussen die partye. Geen afwyking, wysiging, byvoeging of konsensuele kansellasie van die ooreenkoms of enige voorwaarde of term hiervan of enige ander dokument uitgereik of uitgevoer uit hoofde van of ingevolge hierdie ooreenkomshet, ▇▇▇ bindend wees nie tensy op skrif gestel en deur beide partye onderteken nie. 26.3 Geen wysiging of verandering aan of kansellasie van hierdie verkoopsvoorwaardes of van enige regskrag van die bepalings hiervan ▇▇▇ van enige krag of regseffek hêeffek wees nie, tensy op skrif gestel en deur beide partye tot die ooreenkoms onderteken deur of namens die partyenie. 24.3 Geen verslapping of tegemoetkoming, insluitend die aanvaarding van laat betalings deur die verkoper, 26.4 Woorde wat enkelvoudig gestel word ▇▇▇ geag word ʼn afstanddoening die meervoud insluit en omgekeerd, en woorde met ’n manlike betekenis ▇▇▇ die vroulike insluit en woorde wat op persone dui ▇▇▇ vennootskappe en korporatiewe liggame insluit en omgekeerd. 26.5 Die partye wat hierdie dokument onderteken bevestig dat hulle al die bepalinge en voorwaardes hierin vervat gelees en begryp het en stem daartoe in dat hulle daaraan verbind word. 26.6 Die VERKOPER en die KOPER waarborg dat hy na behore gemagtig is om aanvaarding van die Koopakte te onderteken. DIE EIENDOM IS PER OPENBARE VEILING TE KOOP AANGEBIED OP DIE DAG VAN En verkoop per stygende prys vir die bedrag van R (woorde) (PLUS BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE INDIEN VAN TOEPASSING) AAN: MAATSKAPPY/ BESLOTE KORPORASIE/ TRUST/ ANDER (vervolgens ▇▇ ▇▇▇▇▇as die ”KOPER”) REGISTRASIENOMMER VAN ENTITEIT: ADRES VAN ENTITEIT: TELEFOONBESONDERHEDE: (landlyn) (faks) (epos) (sel) MNR/MEV/ME (hierna hierin ▇▇▇▇▇▇ as die verkoper “KOPER”) IDENTITEITSNOMMER.: ADRES: TELEFOONBESONDERHEDE: (huis) (werk) (faks) (e-pos) (sel) HUWELIKSTATUS (Binne/buite gemeenskap van enige van sy regte om stiptelike nakoming deur die koper van enige van sy/haar verpligtinge in terme hiervan af te dwing, en sodanige verslapping of tegemoetkoming goedere) NAAM VAN ▇▇▇▇▇▇▇▇/EGGENOTE: IDENTITEITSNOMMER VAN ▇▇▇▇▇▇▇▇/EGGENOTE ONDERTEKEN DEUR DIE ▇▇▇▇▇ ▇geag word ʼn novasie van enige van die terme en voorwaardes OP DIE DAG VAN AS GETUIES: 1. 2. behoorlik gemagtig ONDERTEKEN DEUR DIE VERKOPER TE OP DIE DAG VAN AS GETUIES: 1. 2. VERKOPER SE ADRES: AFSLAER VOLLE NAME: ADRES: KONTAK NOMMER: Die verkoop van hierdie ooreenkoms eiendom is onderworpe aan die volgende spesiale voorwaardes: ▇▇ ▇▇▇▇ nie. 24.4 Geen verteenwoordiger, agent of verkoopsman van die verkoper beskik oor enige volmag om enige term of voorwaarde hiervan te wysig of om enige voorstelling namens die verkoper ▇▇ ▇▇▇▇ nie. Geen beweerde wysiging van enige term of voorwaarde hiervan ▇▇▇ enige regskrag hê nie, tensy sodanige wysiging op skrif gestel en onderteken is deur ʼn gevolmagtigde verteenwoordiger van die verkoper.1.1 Vruggebruik 24.5 Indien enige klousule of term van hierdie ooreenkoms om enige rede hoegenaamd ongeldig, onafdwingbaar, gebrekkig of onwettig sou 1.2 Serwitute 1.3 Water Regte 1.4 Lopende ▇▇▇▇, ▇▇▇ die oorblywende terme en voorwaardes van hierdie ooreenkoms deelbaar geag ▇▇ ▇▇▇▇ en ▇▇▇ voortgaan om regskrag en regseffek te hê. 24.6 Die koper mag nie enige van sy regte of verpligtinge ingevolge hiervan sedeer of oordra sonder die vooraf verkreë skriftelike toestemming van die verkoper nie. 24.7 Geen verwysing na die NKW en/of die VBW ▇▇▇ uit hoofde van sodanige verwysing en/of konsensus en/of inkorporasie, sodanige wetgewing op hierdie ooreenkoms en/of die koper van toepassing maak, indien sodanige wetgewing nie andersins deur regswerking aldus van toepassing is nie.1.5 Huurkontrakte

Appears in 1 contract

Sources: Koopooreenkoms