ALGEMENE KLOUSULES. 24.1 Hierdie Veilings reëls en verkoopsvoorwaardes bevat die hele ooreenkoms tussen die partye in verband met die onderwerp hiervan en geen ooreenkoms, voorstelling of waarborg tussen die partye, behalwe dié wat hierin uiteengesit word, is bindend op die partye nie. 24.2 Geen verlenging van tyd, afstanddoening, toegewing of opskorting van enige van die bepalings van hierdie ooreenkoms wat enige van die partye hierby betrokke ▇▇▇▇▇▇▇ het, ▇▇▇ bindend wees nie tensy op skrif gestel en deur beide partye onderteken nie. 24.3 Geen wysiging of verandering aan of kansellasie van hierdie verkoopsvoorwaardes of van enige van die bepalings hiervan ▇▇▇ van enige krag of effek wees nie, tensy op skrif gestel en deur beide partye tot die ooreenkoms onderteken nie. 24.4 Woorde wat enkelvoudig gestel word ▇▇▇ die meervoud insluit en omgekeerd, en woorde met ’n manlike betekenis ▇▇▇ die vroulike insluit en woorde wat op persone dui ▇▇▇ vennootskappe en korporatiewe liggame insluit en omgekeerd. 24.5 Die partye wat hierdie dokument onderteken bevestig dat hulle al die bepalinge en voorwaardes hierin vervat gelees en begryp het en stem daartoe in dat hulle daaraan verbind word. 24.6 Die VERKOPER en die KOPER waarborg dat hy na behore gemagtig is om aanvaarding van die Koopakte te onderteken.
Appears in 2 contracts
Sources: Veilingsooreenkoms, Veilingsreëls en Verkoopsvoorwaardes
ALGEMENE KLOUSULES. 24.1 Hierdie Veilings reëls en verkoopsvoorwaardes bevat die hele ooreenkoms tussen die partye in verband met die onderwerp hiervan en geen ooreenkoms, voorstelling of waarborg tussen die partye, behalwe dié wat hierin uiteengesit word, is bindend op die partye nie.
24.2 Geen verlenging van tyd, afstanddoening, toegewing of opskorting van enige van die bepalings van hierdie ooreenkoms wat enige van die partye hierby betrokke ▇▇▇▇▇▇▇ het, ▇▇▇ bindend wees nie tensy op skrif gestel en deur beide partye onderteken nie.
24.3 Geen wysiging of verandering aan of kansellasie van hierdie verkoopsvoorwaardes of van enige van die bepalings hiervan ▇▇▇ van enige krag of effek wees nie, tensy op skrif gestel en deur beide partye tot die ooreenkoms onderteken nie.
24.4 Woorde wat enkelvoudig gestel word ▇▇▇ die meervoud insluit en omgekeerd, en woorde met ’n manlike betekenis ▇▇▇ die vroulike insluit en woorde wat op persone dui ▇▇▇ vennootskappe en korporatiewe liggame insluit en omgekeerd.
24.5 Die partye wat hierdie dokument onderteken bevestig dat hulle al die bepalinge en voorwaardes hierin vervat gelees en begryp het en stem daartoe in dat hulle daaraan verbind word.
24.6 Die VERKOPER en die KOPER waarborg dat hy na behore gemagtig is om aanvaarding van die Koopakte te onderteken. Die Verkoper/s en die Koper/s gee hiermee toestemming aan HOME AND HECTARE wat betrokke is by die verkoop, en aan die Akteprokureurs wat die oordrag van die eiendom ▇▇▇ registreer, om ons persoonlike inligting te verwerk vir alle doeleindes wat verband hou met hierdie verkoop, ooreenkomstig die bepalings van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting. Hiermee ▇▇▇▇▇▇▇ ons toestemming om toekomstige eiendoms-verwante bemarking van Home & Hectare te ontvang: Verkoper KOPER: VERKOPER: En verkoop per stygende prys vir die bedrag van R (woorde) (PLUS BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE INDIEN VAN TOEPASSING) AAN: MAATSKAPPY/ BESLOTE KORPORASIE/ TRUST/ ANDER die “KOPER”) ENTITEIT REGISTRASIE NO.: ENTITEIT ADRES: KONTAKBESONDERHEDE: (Landlyn) (Epos) (Sel) AAN: MNR/MEV/MEJ (vervolgens ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as die “KOPER”) IDENTITEITS NO.: ADRES: KONTAKBESONDERHEDE: (Landlyn) (Epos) (Sel) HUWELIKSTATUS: (Binne / Buite Gemeenskap van goedere) NAAM VAN EGGENOOT: ID NO VAN EGGENOOT: GETEKEN TE OP DIE DAG VAN 20 AS GETUIES: 1. 2. behoorlik gemagtig GETEKEN TE OP DIE DAG VAN 20 AS GETUIES: 1. VERKOPER (waar van toepassing is die VERKOPER na behore gemagtig) 2. VERKOPER SE ADRES: Die verkoop van hierdie eiendom is onderworpe aan die volgende spesiale voorwaardes: ▇▇ ▇▇▇ 1.1 Vruggebruik x 1.2 Serwitute x 1.3 Waterregte x 1.4 Lopende ▇▇▇▇ x 1.5 Huurooreenkomste x Die koper is verantwoordelik vir afslaerskommissie teen ‘n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ persent ( 4 %) plus BTW teen die heersende ▇▇▇▇▇ en ▇▇▇ aan die AFSLAER betaal word. Okkupasie huur, ▇▇▇▇ wedersyds ooreengekom tussen die onderskeie partye, per maand en ▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in klousule 6 ▇▇▇ betaalbaar wees. GETEKEN DEUR VERKOPER TE OP DIE DAG VAN 20 AS GETUIES: 1. 2. GETEKEN DEUR ▇▇▇▇▇ ▇▇ OP DIE DAG VAN 20 AS GETUIES: 1. 2. Ek/ons die ondergetekende(s), ID NOMMER: verbind hiermee myself / onsself as borg en medehoofskuldenaar/s in solidium vir en namens die KOPER tot en ten gunste van die VERKOPER en die AFSLAER in verband met alle verpligtinge van die KOPER onder voorgaande verkoopsvoorwaardes en in besonder vir alle bedrae geld wat verskuldig mag wees, insluitende skadevergoeding as gevolg van watter rede ook al en doen afstand van die voordele van verdeling en uitwinning. Verder erken ek/ons dat ek/ons ten volle bewus is van al die bepalinge en voorwaardes van die verkoopsvoorwaardes ▇▇▇▇ voorgaande uiteengesit. Ek/ons aanvaar domicilium et executandi by die adres wat hierna hierin vermeld word. GETEKEN TE OP DIE DAG VAN 20 AS GETUIES: 1. 2. HOME AND HECTARE (EDMS) BPK behoorlik gemagtig UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN 'N VERGADERING VAN DIE LEDE VAN GEHOU TE OP OOREENGEKOM DAT:
1. DIE BESLOTE KORPORASIE KOOP die volgende EIENDOM van vir die bedrag van R
2. Dat in sy hoedanigheid as Lid hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering ▇▇ ▇▇▇ aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring. Gesertifiseer 'n ware afskrif, UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN 'N VERGADERING VAN DIE DIREKTEURE VAN GEHOU TE OP OOREENGEKOM DAT:
1. Die MAATSKAPPY KOOP die volgende EIENDOM van vir die bedrag van R
2. Dat in sy hoedanigheid as Direkteur hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering ▇▇ ▇▇▇ aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring. Gesertifiseer 'n ware afskrif, UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN 'N VERGADERING VAN DIE TRUSTEES VAN GEHOU TE OP OOREENGEKOM DAT:
1. Die Trust KOOP die volgende EIENDOM van vir die bedrag van R
2. Dat in sy hoedanigheid as Trustee hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering ▇▇ ▇▇▇ aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Appears in 1 contract
Sources: Sale Agreement
ALGEMENE KLOUSULES. 24.1 21.1 Hierdie Veilings reëls Veilingsreëls en verkoopsvoorwaardes bevat die hele ooreenkoms tussen die partye in verband met die onderwerp hiervan en geen ooreenkoms, voorstelling of waarborg tussen die partye, behalwe dié wat hierin uiteengesit word, is bindend op die partye nie.
24.2 21.2 Geen verlenging van tyd, afstanddoening, toegewing of opskorting van enige van die bepalings van hierdie ooreenkoms wat enige van die partye hierby betrokke ▇▇▇▇▇▇▇ het, ▇▇▇ bindend wees nie tensy op skrif gestel en deur beide partye onderteken nie.
24.3 21.3 Geen wysiging of verandering aan of kansellasie van hierdie verkoopsvoorwaardes of van enige van die bepalings hiervan ▇▇▇ van enige krag of effek wees nie, tensy op skrif gestel en deur beide partye tot die ooreenkoms onderteken nie.
24.4 21.4 Woorde wat enkelvoudig gestel word ▇▇▇ die meervoud insluit en omgekeerd, en woorde met ’‘n manlike betekenis ▇▇▇ die vroulike insluit en woorde wat op persone dui ▇▇▇ vennootskappe en korporatiewe liggame insluit en omgekeerd.
24.5 21.5 Die partye wat hierdie dokument onderteken bevestig dat hulle al die bepalinge en voorwaardes hierin vervat gelees en begryp het en stem daartoe in dat hulle daaraan verbind word.
24.6 21.6 Die VERKOPER en die KOPER waarborg dat hy na behore gemagtig is om aanvaarding van die Koopakte te onderteken.
Appears in 1 contract
Sources: Auction Agreement
ALGEMENE KLOUSULES. 24.1 26.1 Hierdie Veilings reëls veilingsreëls en verkoopsvoorwaardes bevat die hele ooreenkoms tussen die partye in verband met die onderwerp hiervan en geen ooreenkoms, voorstelling of waarborg tussen die partye, behalwe dié wat hierin uiteengesit word, is bindend op die partye nie.
24.2 26.2 Geen verlenging van tyd, afstanddoening, toegewing of opskorting van enige van die bepalings van hierdie ooreenkoms wat enige van die partye hierby betrokke ▇▇▇▇▇▇▇ het, ▇▇▇ bindend wees nie tensy op skrif gestel en deur beide partye onderteken nie.
24.3 26.3 Geen wysiging of verandering aan of kansellasie van hierdie verkoopsvoorwaardes of van enige van die bepalings hiervan ▇▇▇ van enige krag of effek wees nie, tensy op skrif gestel en deur beide partye tot die ooreenkoms onderteken nie.
24.4 26.4 Woorde wat enkelvoudig gestel word ▇▇▇ die meervoud insluit en omgekeerd, en woorde met ’n manlike betekenis ▇▇▇ die vroulike insluit en woorde wat op persone dui ▇▇▇ vennootskappe en korporatiewe liggame insluit en omgekeerd.
24.5 26.5 Die partye wat hierdie dokument onderteken bevestig dat hulle al die bepalinge en voorwaardes hierin vervat gelees en begryp het en stem daartoe in dat hulle daaraan verbind word.
24.6 26.6 Die VERKOPER en die KOPER waarborg dat hy na behore gemagtig is om aanvaarding van die Koopakte te onderteken.
Appears in 1 contract
Sources: Koopooreenkoms
ALGEMENE KLOUSULES. 24.1 Dit word op rekord geplaas dat bestellings aanvaar en die produkte gelewer ▇▇▇ word onderhewig aan die terme en voorwaardes hierin vervat.
24.2 Hierdie Veilings reëls en verkoopsvoorwaardes ooreenkoms bevat die hele gehele ooreenkoms tussen die partye in verband met die onderwerp hiervan en geen ooreenkomspartye. Geen afwyking, voorstelling wysiging, byvoeging of waarborg tussen die partye, behalwe dié wat hierin uiteengesit word, is bindend op die partye nie.
24.2 Geen verlenging van tyd, afstanddoening, toegewing of opskorting van enige van die bepalings konsensuele kansellasie van hierdie ooreenkoms wat of enige voorwaarde of term hiervan of enige ander dokument uitgereik of uitgevoer uit hoofde van die partye hierby betrokke ▇▇▇▇▇▇▇ hetof ingevolge hierdie ooreenkoms, ▇▇▇ bindend wees nie tensy op skrif gestel en deur beide partye onderteken nie.
24.3 Geen wysiging of verandering aan enige regskrag of kansellasie van hierdie verkoopsvoorwaardes of van enige van die bepalings hiervan ▇▇▇ van enige krag of effek wees nieregseffek hê, tensy op skrif gestel en onderteken deur beide partye tot of namens die partye.
24.3 Geen verslapping of tegemoetkoming, insluitend die aanvaarding van laat betalings deur die verkoper, ▇▇▇ geag word ʼn afstanddoening ▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die verkoper van enige van hulle regte om stiptelike nakoming deur die koper van enige van sy/haar verpligtinge in terme hiervan af te dwing, en sodanige verslapping of tegemoetkoming ▇▇▇ ▇▇▇ geag word ʼn novasie van enige van die terme en voorwaardes van hierdie ooreenkoms onderteken ▇▇ ▇▇▇▇ nie.
24.4 Woorde wat enkelvoudig Geen verteenwoordiger, agent of verkoopsman van die verkoper beskik oor enige volmag om enige term of voorwaarde hiervan te wysig of om enige voorstelling namens die verkoper ▇▇ ▇▇▇▇ nie. Geen beweerde wysiging van enige term of voorwaarde hiervan ▇▇▇ enige regskrag hê nie, tensy sodanige wysiging op skrif gestel word en onderteken is deur ʼn gevolmagtigde verteenwoordiger van die verkoper.
24.5 Indien enige klousule of term van hierdie ooreenkoms om enige rede hoegenaamd ongeldig, onafdwingbaar, gebrekkig of onwettig sou ▇▇▇▇, ▇▇▇ die meervoud insluit oorblywende terme en omgekeerd, en woorde met ’n manlike betekenis voorwaardes van hierdie ooreenkoms geag word deelbaar ▇▇ ▇▇▇▇ die vroulike insluit en woorde wat op persone dui ▇▇▇ vennootskappe voortgaan om regskrag en korporatiewe liggame insluit en omgekeerd.
24.5 Die partye wat hierdie dokument onderteken bevestig dat hulle al die bepalinge en voorwaardes hierin vervat gelees en begryp het en stem daartoe in dat hulle daaraan verbind wordregseffek te hê.
24.6 Die VERKOPER en koper mag nie enige van sy regte of verpligtinge ingevolge hiervan sedeer of oordra sonder die KOPER waarborg dat hy na behore gemagtig is om aanvaarding voorafverkreë skriftelike toestemming van die Koopakte te ondertekenverkoper nie.
24.7 Geen verwysing na die NKW en/of die VBW ▇▇▇ uit hoofde van sodanige verwysing en/of konsensus en/of inkorporasie, sodanige wetgewing op hierdie ooreenkoms en/of die koper van toepassing maak, indien sodanige wetgewing nie andersins deur regswerking aldus van toepassing is nie.
Appears in 1 contract
Sources: Standard Sales Terms