AGENTEKOMMISSIE Voorbeeld Klousules
AGENTEKOMMISSIE. Die VERKOPER is verantwoordelik vir betaling van agentekommissie aan die agent waarna ▇▇▇▇▇▇ word in Skedule A.
AGENTEKOMMISSIE. Die partye plaas hiermee op rekord dat hierdie ooreenkoms nie deur die ▇▇▇▇▇▇▇ van enige eiendomsagent gesluit is nie. Die fooie betaalbaar aan Duvenage ▇▇▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇ Ing ten opsigte van die administrasie van die tender, ▇▇▇ ▇▇▇▇ die VERKOPER betaalbaar wees.
AGENTEKOMMISSIE. 24.1 Die partye bevestig hiermee dat (die "agent") instrumenteel was in die sluit van hierdie ooreenkoms.
24.2 Die Kontrakteur is aanspreeklik vir die betaling van Agentekommissie aan die agent, betaalbaar teen ontvangs (deur die Kontrakteur) van die laaste vorderingstrekking (sien Klousule 3).
AGENTEKOMMISSIE. 27.1 Die agent vermeld in klousule 11 van Bylae A ▇▇▇ eers op die registrasiedatum geregtig wees op sy kommissie.
27.2 Die transportbesorgers word hiermee gemagtig om genoemde kommissie van die verkoopprys af te trek en op of so spoedig moontlik na die registrasiedatum aan die agent te betaal.
27.3 Die Koper erken hiermee dat die agent die effektiewe oorsaak van hierdie verkoop is, en bevestig hiermee dat die eiendom nie deur enige ander agent aan hom bekend gestel is nie, en dat geen ander agent die effektiewe oorsaak van die verkoop is nie.
AGENTEKOMMISSIE. Die VERKOPER ▇▇▇ aanspreeklik wees vir agentekommissie betaalbaar ten opsigte van die transaksie kragtens die ooreenkoms.
AGENTEKOMMISSIE. 10.1 Die KOPER waarborg dat die Agent op bladsy 1 hiervan hom aan die eiendom voorgestel het en die effektiewe oorsaak was van hierdie koopkontrak en vrywaar hiermee die VERKOPER teen enige ander eis vir agentekommissie.
10.2 Eiendomsagente kommissie van 6% op die koopprys plus BTW daarop is betaalbaar deur die VERKOPER aan die Agent op datum van transportering van die eiendom tensy hierdie koopkontrak deur die VERKOPER gekanselleer word as gevolg van enige versuim of kontrakbreuk deur die KOPER in ▇▇▇▇▇ geval die KOPER aanspreeklik ▇▇▇ ▇▇▇▇ vir betaling van bogemelde eiendoms- agentekommissie aan die agent en ▇▇▇ die agent geregtig wees om die eiendomsagentekommissie direk by die ▇▇▇▇▇ ▇▇ verhaal en onderneem die ▇▇▇▇▇ ▇▇ dit aan die agent te betaal. Indien die transaksie gekanselleer word agv. Bogenoemde ▇▇▇ die Agent geen eis vir agentekommissie teen die VERKOPER hê nie.
AGENTEKOMMISSIE. Die agentekommissie, tot ‘n maksimum van 4% + BTW ▇▇▇ op die datum van oordrag deur die VERKOPER betaal word. Indien hierdie transaksie as gevolg van die versuim van die KOPER gekanselleer word, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ nieteenstaande sodanige kansellasie vir die betaling van sodanige kommissie aanspreeklik wees.
AGENTEKOMMISSIE. 12.1 Die Verkoper ▇▇▇ aan die Agent agentekommissie betaal ▇▇▇▇ uiteengesit hieronder:
12.1.1 Ten aansien van die eiendom gekoop hierkragtens, kommissie bereken teen ‘n ▇▇▇▇▇ van …………………………………………………….. PERSENT, ▇▇▇▇▇ bedrag BTW ▇▇▇ insluit, op die koopprys vermeld in klousule 4.1 hierbo, betaalbaar op datum van registrasie; en
12.1.2 Ten aansien van die gebou(e) wat opgerig word op die eiendom in terme van die Boukontrak (Aanhangsel “B”), kommissie bereken teen ‘n ▇▇▇▇▇ van ……………………………………………… PERSENT, ▇▇▇▇▇ bedrag BTW ▇▇▇ insluit, op die Boukontrakprys vermeld in klousule 1.1.4 van die Boukontrak (Aanhangsel “B”), betaalbaar op datum van okkupasie.
12.2 Die Agentekommissie ▇▇▇ geag word verdien ▇▇ ▇▇▇▇ by ondertekening van hierdie dokument deur beide die Koper en die Verkoper, alternatiewelik by vervulling van alle opskortende voorwaardes waaraan hierdie ooreenkoms onderhewig mag wees, en die kommissie ▇▇▇ betaalbaar wees deur die Verkoper op registrasie van die oordrag of kansellasie van die kontrak na kontrakbreuk deur of die Koper of die Verkoper. In die geval waar die kontrak gekanselleer word en die oordrag van die eiendom nie plaasvind nie, sal die party wat kontrakbreuk gepleeg het aanspreeklik wees vir betaling van die kommissie. In die geval waar die kontrak gekanselleer word by ooreenkoms tussen die partye, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ en Verkoper gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik wees vir betaling van die agentekommissie.
12.3 Die Verkoper magtig en gee hiermee onherroeplike en in rem suam instruksies aan die Oordragprokureur om die agentekommissie te betaal uit die opbrengste van enige deposito, of as die deposito onvoldoende is om die kommissie ▇▇ ▇▇▇▇ en om betaling ▇▇ ▇▇▇▇ van die balans daarvan uit die opbrengs van die verkoop op datum van registrasie van die oordrag. Die partye gee hiermee onherroeplike instruksies aan die Oordragprokureurs om registrasie terug ▇▇ ▇▇▇ in die geval waar die opbrengste uit die verkoop onvoldoende is om die volle kommissie verskuldig aan die Agent ▇▇ ▇▇▇▇, totdat die tekort aangevul is. Die Koper en Verkoper kom verder onherroeplik ooreen dat in die geval waar die Oordragprokureur nie bereid is om ‘n onderneming ▇▇ ▇▇▇ dat die agentekommissie aan die agent oorbetaal ▇▇▇ word op dag van registrasie van die oordrag van die eiendom nie (▇▇▇▇▇ onderneming onvoorwaardelik ▇▇▇ ▇▇▇▇ behalwe vir die oordrag van die eiendom en ▇▇▇▇▇ onderneming aan die Agent gelewer ▇▇▇ word binne 7 dae na ontvangs van die instruksies deur die...
