Aftreevoordeel Voorbeeld Klousules
Aftreevoordeel. Die aftreevoordeel mag enige tyd vanaf die versekerde lewe se 55ste verjaarsdag geneem word, behalwe as die versekerde lewe vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer ▇▇▇▇ gedefinieer in die reëls van die FONDS, wanneer dit vroeër geneem mag word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die wysigings- en transaksieheffings, indien van toepassing, is.
Aftreevoordeel. Die aftreevoordeel mag enige tyd geneem word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde is.
Aftreevoordeel. Die aftreevoordeel mag enige tyd geneem word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde is. Na gelang van wetgewing mag die versekerde lewe 'n ▇▇▇▇ van die aftreevoordeelbedrag as 'n enkelbedrag neem. Die balans moet gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Of die versekerde lewe ▇▇▇ ▇▇▇▇ dat die volle voordeelbedrag gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Die plan ▇▇▇ ▇▇▇ eindig, ongeag op watter ▇▇▇▇▇▇ die voordeelbedrag geneem word. Volgens huidige belastingwetgewing, en na gelang van die versekerde lewe se belastingomstandighede, • kan die enkelbedragvoordeel belastingvry binne sekere ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇, en • ▇▇▇ gereelde pensioenbetalings ten volle as inkomste belasbaar wees.
Aftreevoordeel. Die aftreevoordeel mag enige tyd vanaf die lid se 55ste verjaarsdag geneem word, behalwe as die lid vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer ▇▇▇▇ gedefinieer in die reëls van die FONDS, wanneer dit vroeër geneem mag word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die wysigingsheffing, indien van toepassing, is. Die plan mag op die aftreedatum geregtig wees op inkomste wat reeds verklaar maar nog nie belê is nie. Sodra alle verklaarde inkomste belê is, ▇▇▇ die eenhede verkoop word. Die opbrengs ▇▇▇ na aftrekking van 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal ▇▇▇ word, gevoeg word by die bedrag wat gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien of in kontant betaal word as gereelde pensioenbetalings nie ontvang word nie. Die heffing se huidige vlak word in die staat aangedui. Na gelang van wetgewing mag die lid 'n ▇▇▇▇ van die aftreevoordeelbedrag as 'n enkelbedrag neem. Die balans moet gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Of die lid ▇▇▇ ▇▇▇▇ dat die volle voordeelbedrag gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Die plan ▇▇▇ ▇▇▇ eindig, ongeag op watter ▇▇▇▇▇▇ die voordeelbedrag geneem word. Volgens huidige belastingwetgewing, en na gelang van die lid se belastingomstandighede, • kan die enkelbedragvoordeel belastingvry binne sekere ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇, en • ▇▇▇ gereelde pensioenbetalings ten volle as inkomste belasbaar wees.
Aftreevoordeel. Die aftreevoordeel mag enige tyd vanaf die versekerde lewe se 55ste verjaarsdag geneem word, behalwe as die versekerde lewe vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer ▇▇▇▇ gedefinieer in die reëls van die FONDS, wanneer dit vroeër geneem mag word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die transaksieheffing en die uitstaande bedrag van die reëlmatige bemarkingsheffing, indien van toepassing, is. Na gelang van wetgewing mag die versekerde lewe 'n ▇▇▇▇ van die aftreevoordeelbedrag as 'n enkelbedrag neem. Die balans moet gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Of die versekerde lewe ▇▇▇ ▇▇▇▇ dat die volle voordeelbedrag gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Die plan ▇▇▇ ▇▇▇ eindig, ongeag op watter ▇▇▇▇▇▇ die voordeelbedrag geneem word.
